Jaarboeke

Metodiek van Fisika en Chemie 433


 
Modulekode JMN 433
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Opvoedkunde
Module-inhoud Innoverende en kreatiewe onderwys en onderwysvaardighede in Fisika- en Chemie-onderwys; tematiese beplanning in Fisika- en Chemie; seleksie en gebruik van verskillende bronne in Fisika- en Chemie-onderwys; assesseringspraktyke in Fisika- en Chemie-onderwys; kommunikasievaardighede en klaskamerbestuur in Fisika- en Chemie-onderwys; onderwysfilosofie in Fisika en Chemie; reflektiewe praktyk in die Fisika- en Chemie-onderwys.
Modulekrediete 12.00
Voorvereistes Mag slegs in die finalestudiejaar geneem word
Kontaktyd 4 lesings per week in Semeser 2 in Kwartaal 4, 4 lesings per week in Semeser 1 in Kwartaal 1
Onderrigtaal Afrikaans en Engels word in een klas gebruik
Departement Wetenskap-, Wiskunde- en Tegnologie-onderwys
Aanbiedingstydperk Semester 1 en Semester 2

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences